Gee jou trou items 'n 2de kans op liefde

Het jy trou-items wat ná jou groot dag net stof vergader? By Trou My Nou kan jy jou tweedehandse trou-items adverteer en aan toekomstige bruide verkoop.

Vir slegs R49,99 per maand bly jou advertensie aktief totdat jou item verkoop is. Die beste deel? Jy behou 100% van die wins– geen kommissie en geen versteekte kostes nie.

PLAAS 'N ITEM BLAAI DEUR ADVERTENSIES

Hoe werk dit ?

1

Plaas jou item

Laai foto's op en voeg 'n beskrywing by, die kondisie van die item, waar jy geleë is, hoe n koper met jou kan kontak maak & jou prys

2

Betaal R59,99 per maand

Jou advertensie bly aktief totdat dit verkoop.

3

Verkoop en geniet 100% van die wins

Verkoop direk aan kopers – geen middelmanne, geen kommissie en geen versteekte kostes nie. Die geld is alles joune.

Wat het jy nog nodig ?

Collection title

Collection title

Collection title

Vorige ondervinding met Trou my Nou se koop & verkoop funksie

Laat weet ons hoe jou ervaring met Trou My nou se Koop & Verkoop funksie was

– TMN

Laat weet ons hoe jou ervaring met Trou My nou se Koop & Verkoop funksie was

– TMN