Trou My Nou Verskaffer
Brithe True Beauty
📞 Kontaknommer
0607098204
✉️ E-pos
brithehoniball@gmail.com
💰 Pryse vanaf
R2500
📍 Diensgebiede
Durbanville (Bereid om te reis)
Oor Ons
Dis my passie om mooi te maak en 'n verskil in ander vrouens se lewens te maak.
Ek het my opleiding ontvang by Alicia Buckle School of Makeup.
Ek bied graag die volgende: Grimering en Haarstileing vir bruide, strooimeisies, blommemeisies, ma van bruid of bruidegom, asook enige iemand anders wat mooi wil voel.