Trou My Nou Verskaffer

Elegant Touch

📞 Kontaknommer 083 302 4917
✉️ E-pos smitemerike@gmail.com
💰 Pryse vanaf R150
📍 Diensgebiede Pretoria (Landswye aflewering)

Oor Ons

By Elegant Touch glo ons dat die kleinste besonderhede die grootste verskil maak. Ons bied 'n pragtige versameling juweliersware wat spesiaal gekies is om elke spesiale geleentheid nóg meer onvergeetlik te maak.

Van elegante oorbelle tot verfynde armbande  en unieke bykomstighede – ons reeks is perfek vir bruide, strooimeisies, die moeder van die bruid, die moeder van die bruidegom en enige vrou wat haar spesiale dag met styl wil vier.

← Terug na Verskaffers