Trou My Nou Verskaffer
Estr Beats & Co.
📞 Kontaknommer
0845470692
✉️ E-pos
estian0606@gmail.com
💰 Pryse vanaf
R5000
📍 Diensgebiede
Pretoria (Bereid om te reis)
Oor Ons
Estr Beats & Co streef daarna om professionele DJ-dienste, kwaliteit klank en onvergeetlike vermaak teen ’n bekostigbare tarief te bied. Met musiek wat by elke geleentheid en atmosfeer pas, help ons om die perfekte atmosfeer vir julle spesiale dag te skep en julle gaste van die eerste liedjie tot die laaste dans, aan die beweeg te hou—want elke herinnering het ’n ritme.