Trou My Nou Verskaffer

Estr Beats & Co.

📞 Kontaknommer 0845470692
✉️ E-pos estian0606@gmail.com
💰 Pryse vanaf R5000
📍 Diensgebiede Pretoria (Bereid om te reis)

Oor Ons

Estr Beats & Co streef daarna om professionele DJ-dienste, kwaliteit klank en onvergeetlike vermaak teen ’n bekostigbare tarief te bied. Met musiek wat by elke geleentheid en atmosfeer pas, help ons om die perfekte atmosfeer vir julle spesiale dag te skep en julle gaste van die eerste liedjie tot die laaste dans, aan die beweeg te hou—want elke herinnering het ’n ritme.

← Terug na Verskaffers