Trou My Nou Verskaffer

Gauteng DJ

DJ

📞 Kontaknommer 082 650 0293
✉️ E-pos dj@gautengdj.co.za
💰 Pryse vanaf R2500
✨ Ondervinding 20 jaar
📍 Diensgebiede Gauteng | Muldersdrift | Noord-Wes | Limpopo | Mpumalanga

Oor Ons

By Gauteng DJ is ons passie om elke troue en spesiale geleentheid onvergeetlik te maak. Met meer as 20 jaar se ondervinding, meer as 950 suksesvolle funksies en 'n 5-ster Facebook-gradering, kan julle met vertroue weet dat julle in goeie hande is. As 'n SAMRO- en SAMPRA-geregistreerde DJ bied ons professionele klank, beligting en vermaak, met alles wat julle nodig het vir 'n geslaagde viering – van dansligte en rookmasjiene tot Shure-koordlose mikrofone en kwaliteit luidsprekers. Boonop is 'n video van julle huwelikseremonie gratis by ons troupakkette ingesluit.

← Terug na Verskaffers