Trou My Nou Verskaffer
Ouma Tonnie se Soet Mosterd
📞 Kontaknommer
083 718 4001
✉️ E-pos
willemsmit73@gmail.com
💰 Pryse vanaf
R20
📍 Diensgebiede
Pretoria (Landswye Aflewering)
Oor Ons
Ouma Tonnie se tuisgemaakte soet mosterd is ’n heerlike én unieke toevoeging tot julle troudag. Die klein, sorgvuldig verpakte botteltjies kan as tafelgeskenkies gebruik word, sodat gaste dit tydens die onthaal kan geniet of as ’n smaaklike herinnering aan julle spesiale dag huis toe kan neem.
Beskikbaar in gewoon, matig en warm, met persoonlike verpakking wat by julle troustyl of kleurtema aangepas kan word. ’n Praktiese, bekostigbare en eg Suid-Afrikaanse bederfie wat beslis nie ongebruik agtergelaat sal word nie!